► 3 Grasdaklapas: elk met toegeboude saal en ten volle toegeruste kombuis
► Grasdak-slaapeenhede met stapelbeddens vir leerders/jeug
► Luukse en suite kamers vir personeel van skole (indien program deur ons aangebied word)
► Totale akkommodasie geriewe vir 330 persone
► Twee groot en netjiese ablusie fasiliteite
► Swembad (10m x 20m) en bosglybaan
► Snoepie & Geskenkwinkel
► Klaviere & Bankies vir Koorkampe
► Hindernisbaan, Literiabaan, Survivorbaan, Vlugbalbaan